C.J. van Wyk vertel: "Ons het 'n hond gesoek om ons te beskerm teen diewe en saam met ons te speel sodat hy toertjies kan leer. Hy lê gewoonlik die hele bank vol wanneer ons televisie kyk". Hier is ...
Aly Verbaan, ’n vryskutjoernalis van Kaapstad, was in ’n swart gat van depressie vasgevang toe sy een middag verby ’n township naby Somerset-Wes ry. “Ek is toe pas uit die hospitaal ontslaan. Ek wou ...
Dit is deesdae nie meer ’n saak van kos in die lyf kry nie. Jy moet weet wat jy eet, waar dit vandaan kom, wat dit bevat, hoe dit gekweek is en, in die geval van fabriekskos, wat daarby gevoeg is. Jy ...